top of page
Ons kan nie wag om hierdie spesiale dag saam met julle te vier nie!
Tyd & Plek
Seremonie begin om 13:30 vir 14:00
The Venue, Upper Long Street, Pearl
Mountain Estate, Paarl
Kleredragkode
Formeel
.png)
RSVP
Laat weet ons asseblief of julle die dag saam met ons kan deel teen 1 Februarie 2026 deur
op die RSVP knoppie te klik.
Neem asseblief kennis
Daar sal ’n kontantkroeg beskikbaar wees.
Ons vra vriendelik dat geen kinders die troue bywoon nie.
Geskenkregister
As dit jou wens is om ons met 'n geskenk te seën, sal ons 'n geldelike bydrae tot ons toekoms saam baie waardeer.
Our Story
“Ons liefde is my gunsteling avontuur.”.

bottom of page



